Vrystelling van die Slawe deur Erik Stockenstrom B.A. is uitgegee oor die geskiedenis van die vrystelling van slawe honderd jaar tevore in 1834. Die inhoud behels die slawehandel, die slawehandel aan die Kaap, ekonomiese, sosiale en politieke gevolge.
Publisher:
N.G. Kerk in Suid-Afrika
Edition:
First, 1934
ISBN:
No ISBN
Binding:
Hardcover, cloth bound
Dimensions
21,8 × 14,6 × 0,8 cm
Condition:
Good, previous owners signature and date on fep; worn at edges and corners
R400
In Stock:
1
Variations