Lothar Neethling deur Annette Jordaan is die storie van die polisie se slim en gewilde forensiese deskundige wat sy naam verdedig teen beweringe dat hy middels voorsien het om mense aan die slaap te maak of te vermoor. Hy wen uiteindelik die saak oor “die ergste naamskending denkbaar”, maar sy openbare beeld kry 'n skadu, en vrae en wanopvattings bly tot ná sy dood spook, met pynlike gevolge vir sy naasbestaandes.
Publisher:
Litera Publikasies
Edition:
First, 2013
ISBN:
9781920188450
Binding:
Softcover
Dimensions
22,2 × 15,6 × 1,4 cm
Condition:
Remaindered, fine
R98
In Stock:
3